Ons Bepalings en Voorwaardes

Welkom by KomOnsLeesAfrikaans.co.za. As jy voortgaan om rond te blaai en hierdie webwerf te gebruik stem jy in dat jy sal hou by die volgende voorwaardes van gebruik, wat saam met ons privaatheidsbeleid KomOnsLeesAfrikaans.co.za se verhouding met jou met betrekking tot hierdie webwerf bepaal.

Die term KomOnsLeesAfrikaans.co.za of “ons” verwys na die eienaars van hierdie webwerf. Die terme ‘jy’ en ‘jou’ verwys na die gebruiker van ons webwerf. Die gebruik van hierdie webwerf is onderhewig aan die volgende voorwaardes:

Die inhoud van die bladsye op hierdie webwerf is slegs vir algemene inligting en gebruik bedoel. Dit kan sonder kennisgewing

Vrywaring
Die inligting op hierdie webwerf is slegs vir algemene inligtingsdoeleindes. Die inligting word deur KomOnsLeesAfrikaans.co.za verskaf en alhoewel ons probeer om so ver as moontlik die inligting op datum te hou en seker te maak dit is korrek, verteenwoordig ons niemand en verskaf ook nie geïmpliseerde of uitdruklike waarborge oor die volkomenheid, akkuraatheid, betroubaarheid, geskiktheid of beskikbaarheid van die webwerf of die inligting, produkte, dienste of verwante grafika wat op die webwerf vir enige doeleindes is nie. Om enigsins op sulke inligting staat te maak, doen jy streng op jou eie risiko.

Onder geen omstandighede sal ons aanspreeklik wees vir enige verlies of skade nie, insluitende sonder beperking, indirekte of gevolglike verlies of skade, of hoegenaamd enige verlies of skade wat voortspruit uit die verlies van data of wins wat voortspruit uit of wat in konneksie van, gebruik van hierdie webwerf spruit nie.

Kopiereg
Hierdie webwerf en sy inhoud is die kopiereg van KomOnsLeesAfrikaans.co.za — © KomOnsLeesAfrikaans.co.za 2019. Alle regte voorbehou

INLIGTING WAT EK OOR JOU VERSAMEL
Wanneer jy toegang tot die webwerf verkry, sal ek sekere inligting oor jou tydens jou besoek uitvind.

Inligting wat jy aan my verskaf. Die webwerf bied verskeie plekke vir gebruikers om inligting te verskaf. Ek versamel inligting van gebruikers deur die vorms wat hulle op die webwerf invul, deur kontakvorms, meningsopnames, as jy na onderwerpe soek, kommentaar wat jy lewer of ander terugvoer, en inligting wat verskaf word wanneer ‘n produk of diens via die webwerf en ander platforms wat gebruik word, bestel word.

Ek gebruik inligting wat jy aan my verskaf om die aangevraagde produk en/of diens te lewer en sodat ek beter aanbiedings, promosies en inligting aan jou kan verskaf.

Inligting wat ek deur outomatiese data-insamelingstegnologie versamel. Soos wat jy op my webwerf navigeer, kan ek outomatiese data-insamelingstegnologieë gebruik, insluitend Google Analytics, om sekere inligting oor jou toerusting, optrede en patrone te versamel. Dit bevat gewoonlik inligting oor jou ligging, hoe jy die webwerf gebruik en enige kommunikasie tussen jou rekenaar en my webwerf. Ek samel onder meer inligting oor die soort rekenaar wat jy gebruik, jou internetkonneksie, jou IP-adres, jou bedryfstelsel en die blaaier wat jy gebruik.

Die inligting wat ek outomaties versamel, word gebruik vir statistiese data en sal nie persoonlike inligting insluit nie. Ek gebruik hierdie data om my webwerf en my produkaanbod te verbeter. Die persoonlike inligting wat jy vrywillig verskaf, kan deur my stelsels geassosieer word met die outomaties-versamelde inligting oor jou.

GEBRUIK VAN KOEKIES EN PIEKSELS
Nes ander kommersiële webwerwe, gebruik my webwerf ‘n soort tegnologie met die naam “cookies” asook bedienerlogs om inligting te versamel oor hoe my webwerf gebruik word. Inligting wat ingesamel word deur koekies en bedienerlogboeke, kan die datum en tyd van besoeke, die gekose bladsye, die tyd wat op my webwerf bestee word, insluit, asook die webwerwe wat voor en net na die besoek aan my webwerf plaasgevind het, sowel as jou IP-adres.

‘n Koekie is ‘n baie klein teksdokument, wat dikwels ‘n anonieme unieke identifiseerder bevat. As jy ‘n webwerf besoek, vra die rekenaar van die webwerf jou rekenaar om toestemming te gee om hierdie lêer te bêre in ‘n deel van jou hardeskyf wat spesifiek vir koekies aangewys is. Elke webwerf kan ‘n eie koekie na jou blaaier stuur as jou blaaier se voorkeure dit toelaat, maar (om jou privaatheid te beskerm) kan jou blaaier net ‘n webwerf toelaat om toegang te verkry tot die koekies wat dit reeds aan jou gestuur het en nie ook die koekies wat jy deur ander webwerwe gestuur het nie.

Ek behou die reg voor om tegnologiese ekwivalente van koekies te gebruik, insluitende sosiale media-pieksels. Hierdie pieksels (in Engels “pixels”) laat sosiale media-webwerwe toe om besoekers na eksterne webwerwe te spoor sodat ‘n gebruiker dan spesifieke advertensieboodskappe kan sien. Ek behou die reg voor om hierdie pieksels te gebruik in ooreenstemming met die beleid van die verskillende sosiale media-webwerwe.

DERDE-PARTY-GEBRUIK VAN KOEKIES
Sekere inhoud of toepassings, insluitend advertensies, op die webwerf word deur derde partye bedien, insluitend adverteerders, advertensienetwerke en bedieners, inhoudverskaffers en aansoekverskaffers. Hierdie derde partye kan koekies slegs of in kombinasie met webbakens of ander opsporingstegnologie gebruik om inligting oor jou te versamel wanneer jy my webwerf gebruik. Die inligting wat hulle versamel, kan geassosieer word met jou persoonlike inligting; of hulle kan inligting oor persoonlike aktiwiteite oor jou aanlynaktiwiteite oor tyd en oor verskillende webwerwe en ander aanlyndienste versamel. Hulle kan hierdie inligting gebruik om jou te voorsien van spesifieke advertensies of inhoud wat aansluit by jou persoonlike belangstellings.

Ek beheer nie die opsporingstegnologieë van hierdie derde partye of hoe dit gebruik mag word nie. As jy enige vrae het oor ‘n advertensie of ander gerigte inhoud, moet jy die verantwoordelike diensverskaffer direk kontak.

E-POSINLIGTING
As jy verkies om via e-pos met my te kommunikeer, mag ek die inhoud van jou e-posboodskappe, jou e-posadres en my antwoorde bêre. Ek verskaf dieselfde beskermingsmaatreëls vir hierdie elektroniese kommunikasie as wat ek gebruik vir inligting wat ek aanlyn, per pos of per telefoon ontvang. Dit geld ook wanneer jy registreer vir my webwerf, met jou e-posadres inteken deur enige van my vorms of een van my produkte koop. Vir verdere inligting, sien die onderstaande e-posbeleid.

E-POSBELEID
Ek is daartoe verbind om jou e-posadres vertroulik te hou. Ek verkoop of verhuur nie my intekeninglyste aan derde partye nie en sal jou e-posadres nie aan derde partye bekend maak nie, behalwe soos toegelaat in die afdeling met die titel Openbaarmaking van jou inligting.

Alle e-posse wat van my organisasie gestuur word, sal duidelik meld van wie die e-pos is en ook duidelike inligting hê hoe om die sender te kontak. Daarbenewens sal alle e-posboodskappe ook beknopte inligting bevat oor hoe jy jou van my poslys kan verwyder sodat jy geen verdere e-poskommunikasie van my ontvang nie.

My e-posse bied gebruikers die geleentheid om af te teken deur op die “teken af” of “unsubcribe” skakel onderaan al my e-posse te klik.

Gebruikers wat nie meer my nuusbrief of promosiemateriaal wil ontvang nie, kan dit staak deur op die “unsubscribe” skakel in die e-pos te klik.

HOE EN WAAROM EK INLIGTING VERSAMEL
Ek versamel jou inligting om jou deelname aan die aktiwiteite wat jy kies, vas te stel en te ondersteun. As jy ‘n lêer of ander hulpbron aflaai, inteken op my nuusbrief, en/of een van my kursusse koop, versamel ek jou inligting. Ek gebruik hierdie inligting om jou voorkeure vas te stel en jou op hoogte te hou van die produkte en dienste wat jy gekies het en enige verwante produkte en/of dienste. As besoeker aan hierdie webwerf kan jy deelneem aan die meeste aktiwiteite sonder om persoonlike inligting te verskaf. Dit is slegs wanneer jy hulpbronne wil aflaai en/of produkte wil aankoop dat jy nodig het om inligting te verskaf.

As jy buite die Europese Unie is en kies om hulpbronne te ontvang, deel te neem aan enige gratis opleidingsprogramme, registreer vir ‘n webinaar of enige van my produkte wil aankoop, skryf ek jou outomaties in om my gratis e-pos nuusbrief te ontvang. As jy nie hierdie nuusbrief wil ontvang nie, kan jy enige tyd afteken. Ek sluit ‘n “unsubscribe” skakel onderaan elke e-pos wat ek stuur. As jy ooit probleme het om af te teken, kan jy ‘n e-pos na marisa@oolfant.com stuur en versoek om nie meer toekomstige e-posse te ontvang nie.

As jy in die Europese Unie is en kies om gratis gratis hulpbronne te ontvang, deel te neem aan enige gratis opleidingsprogram, te registreer vir ‘n webinaar, of enige van my kursusse aankoop, sal ek jou slegs inskryf om my gratis e-nuusbrief te ontvang as jy dit bevestig. As jy nie hierdie nuusbrief wil ontvang nie, kan jy enige tyd uitteken. Ek sluit ‘n “unsubscribe” skakel onderaan elke e-pos wat ek stuur. As jy ooit probleme het om af te teken, kan jy ‘n e-pos na marisa@oolfant.com stuur en versoek om nie meer toekomstige e-posse te ontvang nie.

HOE EK DIE INLIGTING WAT JY VERSKAF GEBRUIK
Ek gebruik persoonlike inligting om my webwerf en die inhoud daarvan aan jou te verskaf, jou te voorsien van inligting oor aanbiedings wat ek oor my produkte en dienste het, inligting te verskaf oor jou intekening en produkte, om ‘n kontrak tussen jou en my te kan uitvoer, ter wille van die administrasie van my besigheidsaktiwiteite, vir die verskaffing van kliëntediens, en om ander items en dienste aan my kliënte en voornemende kliënte te kan verskaf.

Van tyd tot tyd MAG ek die inligting wat jy aan MY verskaf, gebruik om inligting oor my produkte sowel as promosies aan jou te wys wat volgens jou persoonlike eienskappe, belangstellings en aktiwiteite opgestel is.

OPENBAARMAKING VAN JOU INLIGTING
As ‘n algemene reël verkoop of verhuur ek nie enige inligting wat outomaties of deur jou vrywillige optrede versamel word nie.

Ek mag jou persoonlike inligting openbaar aan my diensverskaffers om my dienste aan jou te kan verskaf.

Ek mag jou persoonlike inligting openbaar maak aan ‘n derde party, insluitende ‘n prokureur of versamelingsagentskap, wanneer dit nodig is om my diensbepalings of enige ander ooreenkoms tussen jou en my te handhaaf.

Ek mag jou inligting verskaf aan enige opvolger in geval van ‘n samesmelting, herstrukturering, herorganisasie, ontbinding of ander verkoop of oordrag van my besigheid se bates.

Ek mag inligting bekend maak wanneer ek wettiglik verplig word om dit te doen, met ander woorde wanneer ek in goeie trou glo dat die wet dit vereis of vir die beskerming van my regte of wanneer dit deur ‘n hof of ander regeringsinstansie afgedwing word .

HOE BESKERM EK JOU INLIGTING EN VEILIGE INFORMASIE-OORDRAGTE?
Ek gebruik kommersieel aanvaarbare metodes om die veiligheid van die inligting wat jy aan my verskaf, sowel as die inligting wat ek versamel, outomaties te verseker. Dit sluit in die gebruik van standaardsekuriteitsprotokolle en om slegs met betroubare derdepartyverkopers te werk. E-pos word nie as ‘n veilige medium van kommunikasie erken nie. Om hierdie rede versoek ek jou om nie per e-pos privaat inligting aan my te stuur nie. Dit is egter wel moontlik, maar jy doen dit op eie risiko. Sommige van die inligting waarvoor jy deur my webwerf of ander platforms wat ek gebruik, kan inskryf, kan veilig deur middel van ‘n veilige medium bekend as “Secure Sockets Layer” of SSL gestuur word. Kredietkaartinligting en ander sensitiewe inligting word nooit per e-pos oorgedra nie.

Ek mag sagtewareprogramme gebruik om opsommingstatistieke te maak, wat gebruik word vir sulke doeleindes soos om die aantal besoekers aan die verskillende afdelings van my webwerf te bepaal, watter inligting die meeste aftrek kry, om tegniese ontwerpspesifikasies te bepaal en om vas te stel waar daar probleme met my stelselprestasie is.

Vir die beveiliging van die webwerf en om te verseker dat hierdie diens vir alle gebruikers beskikbaar bly, gebruik ek sagtewareprogramme om netwerkverkeer te moniteer om ongemagtigde pogings om inligting op te laai of te verander of skade te veroorsaak, te identifiseer.

BELEIDSVERANDERINGE
Dis my beleid om enige veranderinge in my privaatheidsbeleid op hierdie bladsy te publiseer. As ek wesenlike veranderings aanbring oor hoe ek die persoonlike inligting van my gebruikers hanteer, sal ek jou per e-pos in kennis stel deur die e-posadres in jou rekening en/of deur middel van ‘n kennisgewing op die tuisblad van die webwerf. Die datum waarop die privaatheidsbeleid laas hersien is, verskyn onderaan hierdie bladsy. Jy is verantwoordelik om te verseker dat ek ‘n aktiewe en aflewerbare e-posadres vir jou het, en om gereeld my webwerf te besoek en hierdie privaatheidsbeleid te raadpleeg vir enige veranderinge.

BESOEKERS SE SOGENAAMDE GDPR-REGTE
As jy binne die Europese Unie is, is jy geregtig op sekere inligting en het jy onder die Algemene Databeskermingsregulasie sekere regte. Daardie regte sluit in:

Ek behou enige inligting wat jy kies om aan my te voorsien tot die vroegste van: (a) jy my versoek om die inligting te skrap, (b) ek besluit om nie langer my bestaande dataverskaffers te gebruik nie, of (c) ek besluit dat die waarde om die data te behou nie opweeg teenoor die risiko om dit te behou nie.

Jy het die reg tot toegang tot jou data wat ek stoor en die reg om regstellings aan jou persoonlike data aan te bring of om dit te verwyder.

Jy het die reg om te vra vir beperkings op die verwerking van jou data.

Jy het die reg om beswaar te maak teen die verwerking van jou data en die reg op die oordraagbaarheid daarvan.

In soverre jy toestemming verleen het vir die verwerking van jou persoonlike data, het jy die reg om daardie toestemming te eniger tyd te onttrek, sonder om die wettigheid van die verwerking te beïnvloed van die toestemming wat jy vantevore gegee het.

Jy het die reg om ‘n klagte in te dien by ‘n toesighoudende owerheid wat jurisdiksie het oor kwessies wat verband hou met die Algemene Databeskermingsregulasie.

Ek benodig slegs die inligting wat redelikerwys vereis word om ‘n kontrak met jou te sluit. Ek sal nie vereis dat jy toestemming gee vir enige onnodige verwerking as ‘n voorwaarde om ‘n kontrak met my te sluit nie.

BETALINGSVOORWAARDES

KLANTE SE PRIVAATHEIDSBELEID

Kom Ons Lees Afrikaans sal alle redelike stappe neem om die persoonlike inligting van gebruikers te beskerm. Vir die doel van hierdie klousule word “persoonlike inligting” omskryf soos uiteengesit in die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting 2 van 2000 (PAIA). Die PAIA kan afgelaai word vanaf: http://www.polity.org.za/attachment.php?aa_id=3569.

Betalingsopsies aanvaar

Betaling kan gedoen word via EFT (elektroniese fondsoordrag)

Betaling kan via Visa en MasterCard geskied.

Kaartverkryging en sekuriteit

Kaarttransaksies word verkry vir Kom Ons Lees Afrikaans via PayGate (Edms) Bpk, wat die goedgekeurde betaalpoort is vir alle Suid-Afrikaanse verkrygingsbanke. PayGate gebruik die strengste vorm van kodering, naamlik Secure Socket Layer 3 (SSL3) en geen kaartbesonderhede word op die webwerf geberg nie. Gebruikers kan na www.paygate.co.za gaan om hul veiligheidsertifikaat en veiligheidsbeleid te besigtig.

Kliëntbesonderhede is apart van kaartbesonderhede

Kliëntbesonderhede word apart deur Kom Ons Lees Afrikaans gestoor van kaartbesonderhede wat deur die kliënt op die veilige webwerf van PayGate ingevoer word. Raadpleeg www.paygate.co.za vir meer besonderhede oor PayGate.

Teruggee- en terugbetalingsbeleid
Al ons produkte is digitaal en daarom kan dit nie terugbetaal word nie.

Land en transaksie-geldeenheid van handelaarsafset

Suid-Afrika is die land van handelaars ten tyde van die aanbieding van betaalopsies aan die kaarthouer. Transaksie-geldeenheid is Suid-Afrikaanse Rand (ZAR).

Verantwoordelikheid

Kom Ons Lees Afrikaans neem verantwoordelikheid vir alle aspekte rakende die transaksie, insluitend die verkoop van goedere en dienste wat op hierdie webwerf verkoop word, klantediens en ondersteuning, geskilbeslegting en aflewering van goedere.

Land van woonplek

Hierdie webwerf word beheer deur die wette van Suid-Afrika en Kom Ons Lees kies Afrikaans as sy domicilium citandi et executandi vir alle doeleindes kragtens hierdie ooreenkoms, hetsy ten opsigte van ‘n hofproses, kennisgewing, of ander dokumente of kommunikasie van watter aard ook al.

Variasie

Kom Ons Lees Afrikaans mag na goeddunke hierdie ooreenkoms of enige deel daarvan te eniger tyd sonder kennisgewing verander.

Maatskappy inligting

Hierdie webwerf word bestuur deur Erika du Toit wat in Suid-Afrika handel dryf as Kom Ons Lees Afrikaans en is nie ‘n geregistreerde onderneming nie

Jurisdiksie

U verstaan ​​en stem uit om onderhewig te wees aan die persoonlike en eksklusiewe jurisdiksie van die howe van die land, staat, provinsie of gebied wat uitsluitlik deur Kom Ons Lees Afrikaans bepaal word om enige regskwessie wat uit hierdie ooreenkoms voortspruit of wat verband hou met u gebruik van Kom Ons Lees, op te los. Afrikaans. As die geregshof wat bevoegd is, reël dat enige bepaling van die ooreenkoms ongeldig is, word daardie bepaling uit die bepalings verwyder en sal die oorblywende bepalings geldig bly.

Payment Terms and Conditions

Customer Privacy policy
Kom Ons Lees Afrikaans shall take all reasonable steps to protect the personal information of users. For the purpose of this clause, “personal information” shall be defined as detailed in the Promotion of Access to Information Act 2 of 2000 (PAIA). The PAIA may be downloaded from: http://www.polity.org.za/attachment.php?aa_id=3569.

Payment options accepted
Payment may be made via EFT (Electronic Fund Transfer)
Payment may be made via Visa and MasterCard.

Card acquiring and security
Card transactions will be acquired for Kom Ons Lees Afrikaans via PayGate (Pty) Ltd who are the approved payment gateway for all South African Acquiring Banks. PayGate uses the strictest form of encryption, namely Secure Socket Layer 3 (SSL3) and no Card details are stored on the website. Users may go to www.paygate.co.za to view their security certificate and security policy.

Customer details separate from card details
Customer details will be stored by Kom Ons Lees Afrikaans separately from card details which are entered by the client on PayGate’s secure site. For more detail on PayGate refer to www.paygate.co.za.

Return and Refunds policy
All our products are digital and therefor nonrefundable.

Merchant Outlet country and transaction currency
The merchant outlet country at the time of presenting payment options to the cardholder is South Africa. Transaction currency is South African Rand (ZAR).

Responsibility
Kom Ons Lees Afrikaans takes responsibility for all aspects relating to the transaction including sale of goods and services sold on this website,customer service and support, dispute resolution and delivery of goods.

Country of domicile
This website is governed by the laws of South Africa and Kom Ons Lees Afrikaans chooses as its domicilium citandi et executandi for all purposes under this agreement, whether in respect of court process, notice, or other documents or communication of whatsoever nature.

Variation
Kom Ons Lees Afrikaans may, in its sole discretion, change this agreement or any part thereof at any time without notice.

Company information
This website is run by Erika du Toit based in South Africa trading as Kom Ons Lees Afrikaans and is not a registered business

Jurisdiction
You expressly understand and agree to submit to the personal and exclusive jurisdiction of the courts of the country, state, province or territory determined solely by Kom Ons Lees Afrikaans to resolve any legal matter arising from this agreement or related to your use of Kom Ons Lees Afrikaans. If the court of law having jurisdiction, rules that any provision of the agreement is invalid, then that provision will be removed from the Terms and the remaining Terms will continue to be valid.

Acceptance of our Payment Terms
By visiting the website KomOnsLeesAfrikaans.co.za, viewing, accessing or otherwise using any of the services or information created, collected, compiled or submitted to KomOnsLeesAfrikaans.co.za, you agree to be bound by the following Terms and Conditions of Service. If you do not want to be bound by our Terms your only option is not to visit, view or otherwise use the services of KomOnsLeesAfrikaans.co.za. You understand, agree and acknowledge that these Terms constitute a legally binding agreement between you and KomOnsLeesAfrikaans.co.za and that your use of KomOnsLeesAfrikaans.co.za shall indicate your conclusive acceptance of this agreement.

Scroll to Top