Kom Ons Lees Afrikaans – Boek 1 Pakket

R175.00

Hierdie program kan gebruik word om beginners te leer lees. Dit kan ook gebruik word om klanke vas te lê by lesers wat onseker is en sukkel. Die program kan ook gebruik word vir remediërende werk.

Hierdie pakket sluit in:

  • Kom ons lees Afrikaans – Boek 1 (Kursus- en Leesboek in een)
  • ‘n Stel A5 Alfabet Muurkaarte
  • A4 Alfabet Muurkaart
  • Alfabetlaan liedjieboek (‘n Liedjie vir elke letter van die alfabet)
  • Kom Ons Kleur In (Inkleurboek)
  • Kom Ons Skryf (Oefen die letters)
  • Bybelversies (‘n Bybelversie vir elke letter van die alfabet)

* Hierdie pakket sluit ook ‘n gratis inligtingsboekie in oor al die diere wat in die alfabet gebruik word.

SKU: ALPP Categories: ,
Scroll to Top