Kom Ons Lees Afrikaans – Boek 1

R75.00

Hierdie is ‘n kursus- en leesboek in een.

Hierdie boek kan gebruik word om beginners te leer lees. Dit kan ook gebruik word om klanke vas te lê by lesers wat onseker is en sukkel. Die boek kan ook gebruik word vir remediërende werk.

SKU: ALPP-1 Categories: ,
Scroll to Top