Kom Ons Lees Afrikaans – Boek 1 & 2 Pakket

R400.00

Hierdie is die ouer / onderwyser handboek en leerling se leesboek in een.

Categories: ,

Description

Boek 1 an 2  word gebruik om beginners te leer lees. Boek 1 behandel die vokale en konsonante asook die lang vokaal “Y”. Boek 2 behandel lang vokale, twee- en drieklanke.

Idiaal vir ouderdom 5 – 9 jaar oud.

Die pakket kan ook gebruik word vir remediërende werk.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Scroll to Top