Description
Boek 1 an 2Â word gebruik om beginners te leer lees. Boek 1 behandel die vokale en konsonante asook die lang vokaal “Y”. Boek 2 behandel lang vokale, twee- en drieklanke.
Idiaal vir ouderdom 5 – 9 jaar oud.
Die pakket kan ook gebruik word vir remediërende werk.
Reviews
There are no reviews yet.