Kom Ons Lees Afrikaans – Boek 1 Pakket

R350.00

Hierdie is die eerste pakket in ons reeks, wat gebruik word om beginners te leer lees.

Dit behandel die vokale en konsonante asook die lang vokaal “Y”.

Category:

Description

Idiaal vir ouderdom 5 – 9 jaar oud.

Dit kan ook gebruik word om klanke vas te lê by lesers wat onseker is en sukkel.

Die pakket kan ook gebruik word vir remediërende werk.

Hierdie pakket sluit in:

  • Kom ons lees Afrikaans – Boek 1 (Kursus- en Leesboek in een)
  • ‘n Stel A5 Alfabet Muurkaarte
  • 1 x A4 Alfabet Muurkaart
  • Alfabetlaan liedjieboek (‘n Liedjie vir elke letter van die alfabet)
  • Kom Ons Kleur In (Inkleurboek)
  • Kom Ons Skryf (Oefen die letters)
  • Bybelversies (‘n Bybelversie vir elke letter van die alfabet)

* Hierdie pakket sluit ook ‘n gratis inligtingsboekie in oor al die diere wat in die alfabet gebruik word.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Scroll to Top