Kom Ons Lees Afrikaans – Boek 1

R250.00

Hierdie is die ouer / onderwyser handboek en leerling se leesboek in een.

 

Category:

Description

Hierdie is die eerste boek in ons reeks, wat gebruik word om beginners te leer lees.

Dit behandel die vokale en konsonante asook die lang vokaal “Y”.

Idiaal vir ouderdom 5 – 9 jaar oud.

 

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Scroll to Top