Kom Ons Lees Afrikaans – Boek 2 Pakket

R295.00

Hierdie is die tweede pakket in die reeks en behandel die lang vokale, twee- en drieklanke.

Category:

Description

Saam met pakket 1, word hierdie pakket gebruik om beginners te leer lees.

Idiaal vir ouderdom 5 – 9 jaar oud.

Dit kan ook gebruik word om klanke vas te lê by lesers wat onseker is en sukkel.

Die pakket kan ook gebruik word vir remediërende werk.

Hierdie pakket sluit in:

  • Kom ons lees Afrikaans – Boek 2 (Kursus- en Leesboek in een)
  • ‘n Stel A5 Alfabet Muurkaarte
  • 1 x A4 Alfabet Muurkaart

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Scroll to Top