Description
Hierdie is boek 2 in ons reeks om beginners te leer lees. Hierdie boek behandel lang vokale, twee- en drieklanke. Let wel dat die ‘y’ in boek 1 behandel word.
Idiaal vir ouderdom 5 – 9 jaar oud.
Dit kan ook gebruik word om klanke vas te lê by lesers wat onseker is en sukkel.
Die pakket kan ook gebruik word vir remediërende werk.
Reviews
There are no reviews yet.